skroei [boodskap #139043] |
Sat, 12 March 2022 07:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skroei
Afbreking: skroei
Werkwoord: skroei
Verlede tyd: het geskroei
Teenwoordige deelwoord: skroeiende
Verlede deelwoord: geskroeide
Betekenis:
• Om die oppervlak te verbrand.
• Om aan intense hitte of straling bloot te stel.
Gebruik:
• Pasop dat jy nie jou hare in die vuur skroei nie.
• Die son skroei die plant se blare.
Sinoniem:
• blansjeer
• brand
• seng
• verdor
Afgelei:
• afskroei
• digskroei
• skroeiing
• skroeimerk
• skroeiwarm
• skroeiwond
• skroei-yster
• verskroei
• toeskroei
Vertaling:
Engels: to singe, scorch
Nederlands: schroeien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|