skril [boodskap #139042] |
Sat, 12 March 2022 07:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skril
Afbreking: skril
Byvoeglike naamwoord: skril
Vergrotende trap: skriller
Oortreffende trap: skrilste
Attributief: skril, skrille
Partitief: skrils
Betekenis:
• So skerp dat dit die oog of oor seermaak.
• Met 'n groot kontras; wat sterk afsteek.
Gebruik:
• Die vrou skree met 'n skril stem op haar stout kinders.
• Haar lipstiffie is helder, byna skril teen haar bleek vel.
Sinoniem:
• deurdringend
• pynlik
• skel
• skerp
Afgelei:
• skrilheid
Vertaling:
Engels: shrill
Nederlands: schril
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|