Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » filharmonies
filharmonies [boodskap #139041] Sa., 12 Maart 2022 06:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24360
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Filharmoniese orkes.
'n Filharmoniese orkes.
filharmonies
Afbreking: fil•har•mo•nies


Byvoeglike naamwoord: filharmonies
Attributief: filharmoniese

Betekenis:
• Wat instrumente in harmonie bespeel.

Gebruik:
• Die jong orkes speel mooi musiek, hoewel nou nie heeltemal filharmonies nie.

Sinoniem:
• simfonies

Vertaling:
Engels: philharmonic
Nederlands: filharmonisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tussenblad
Volgende onderwerp: skril
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 31 20:19:10 UTC 2026