Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tussenblad
tussenblad [boodskap #139040] Fri, 11 March 2022 21:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tussenblad
Afbreking: tus•sen•blad
Samestelling: tussen + blad


Selfstandige naamwoord: tussenblad
Meervoud: tussenblaaie

Betekenis:
• Bladsy tussen twee gedrukte of elektroniese bladsye.
• Blad tussen twee ander blaaie, o.a. 'n papier of karton om verpakte voorwerpe te beskerm.

Gebruik:
• Die boek het tussenblaaie van dun sneespapier om die illustrasies te beskerm.
• Plaas 'n tussenblad in die boks voordat jy die volgende ry bottels inpak.

Sinoniem:
• inlegblad
• inlegvel

Vertaling:
Engels: interleaf; divider
Nederlands: tussenblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feministies
Volgende onderwerp: filharmonies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:26:28 UTC 2025