Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » familiêr
familiêr [boodskap #139038] Fri, 11 March 2022 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
familiêr
Afbreking: fa•mi•li•êr
Samestelling: familie + -er


Byvoeglike naamwoord: familiêr
Vergrotende trap: familiêrder
Oortreffende trap: familiêrste
Attributief: familiêre
Partitief: familiêrs

Betekenis:
• Vriendelik, intiem en vertroud (asof deel van jou familie), dikwels buitensporig, lastig en opdringerig.

Gebruik:
• Die mannetjie is gans en al te familiêr.

Wisselvorm:
• familiaar

Sinoniem:
• bekend
• danig
• gemeensaam
• indringerig
• lastig
• opdringerig
• vertroud
• vrypostig

Antoniem:
• afwysend
• vreemd
• stug

Afgelei:
• familiaal
• familiariteit

Vertaling:
Engels: familiar, free and easy
Nederlands: familiair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoogoond
Volgende onderwerp: feministies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:12:54 UTC 2025