evaluasie [boodskap #139035] |
Thu, 10 March 2022 12:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
evaluasie
Afbreking: e•va•lu•a•sie
Selfstandige naamwoord: evaluasie
Meervoud: evaluasies
Betekenis:
• Die beoordeling van iets om die stand of waarde daarvan te bepaal.
Gebruik:
• Die hof het die beskuldigde vir sielkundige evaluasie verwys.
Sinoniem:
• appresiasie
• bepaling
• bevinding
• diagnose
• oordeel
• skatting
• waardasie
• waardebepaling
Afgelei:
• evaluasieprosedure
• evaluasietegniek
• herevaluasie
• versoekevaluasie
Verwant:
• evalueer
• evaluering
Vertaling:
Engels: evaluation
Nederlands: evaluatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|