Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » potloodaas
potloodaas [boodskap #139031] Tue, 08 March 2022 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
potloodaas
Afbreking: pot•lood•aas
Samestelling: potlood + aas


Selfstandige naamwoord: potloodaas
Meervoud:

Betekenis:
• Lang, wurmagtige mossel wat dikwels as aas gebruik word om vis te vang, Solen capensis en verwante spesies.

Gebruik:
• Aassoorte soos krewels, harders, krappe en potloodaas kom algemeen langs die kus voor.

Sinoniem:
• skeermossel

Vertaling:
Engels: pencil bait
Nederlands: potloodaas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondslag
Volgende onderwerp: aas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:27:07 UTC 2025