grondslag [boodskap #139030] |
Mon, 07 March 2022 20:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondslag
Afbreking: grond•slag
Samestelling: grond + slag
Selfstandige naamwoord: grondslag
Meervoud: grondslae
Betekenis:
• Die beginpunt van iets; basis of grondslag waarop dit berus.
Gebruik:
• Mendel het die grondslag van die moderne genetika lê.
Sinoniem:
• basis
• begin
• beginsel
• fondament
• fundering
• hipotese
• uitgangspunt
Afgelei:
• beleidsgrondslag
• gipsgrondslag
• grondslagfase
• kennisgrondslag
• klassegrondslag
• leengrondslag
• verantwoordelikheidsgrondslag
• vergelykingsgrondslag
Vertaling:
Engels: foundation, bedrock, basis
Nederlands: grondslag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|