episodies [boodskap #139028] |
Mon, 07 March 2022 14:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
episodies
Afbreking: e•pi•so•dies
Byvoeglike naamwoord: episodies
Attributief: episodiese
Betekenis:
• Soos 'n episode; met episodes.
Gebruik:
• Hierdie geskiedkundige werk lees maklik, onder meer omdat die stof episodies aanbied word.
• Die Visrivier vloei net af en toe en staan gevolglik as 'n episodiese rivier bekend.
Sinoniem:
• bykomstig
• ingelas
• ingevleg
• periodies
• sporadies
Vertaling:
Engels: episodic, episodal
Nederlands: episodisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|