Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » endossement
endossement [boodskap #139023] Sun, 06 March 2022 19:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
endossement
Afbreking: en•dos•se•ment


Selfstandige naamwoord: endossement
Meervoud: endossemente

Betekenis:
• 'n Handtekening, amptelike stempel of ander bewys dat 'n dokument eg of bekragtig is.

Gebruik:
• Onthou om 'n endossement op die agterkant van die tjek aan te bring.

Sinoniem:
• bekragtiging
• goedkeuring
• onderskrywing

Afgelei:
• tjekendossement

Verwant:
• endosseer
• endosseerder
• endossering

Vertaling:
Engels: endorsement
Nederlands: endossement

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: emosionalisme
Volgende onderwerp: energiebron
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:18:42 UTC 2025