Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emosionalisme
emosionalisme [boodskap #139022] Sun, 06 March 2022 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
emosionalisme
Afbreking: e•mo•si•o•na•lis•me


Selfstandige naamwoord: emosionalisme
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand of handeling van oordadig emosioneel wees.

Gebruik:
• Tydens die onderhandelinge moet emosionalisme en ideologie liefs vermy word.

Sinoniem:
• oorgevoeligheid
• sentimentaliteit

Vertaling:
Engels: emotionalism
Nederlands: emotionalisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: embrioloog
Volgende onderwerp: endossement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:04:55 UTC 2025