embrioloog [boodskap #139021] |
Sun, 06 March 2022 14:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
embrioloog
Afbreking: em•bri•o•loog
Samestelling: embrio + -loog
Selfstandige naamwoord: embrioloog
Meervoud: embrioloë
Betekenis:
• Persoon wat embrio's (die vroeë ontwikkeling van organismes) bestudeer.
Gebruik:
• Die Duitse embrioloog Martin Rathke het in 1829 ontdek dat die embrio's van voëls en soogdiere kieuboë en kieuopeninge het.
Verwant:
• embriologie
Vertaling:
Engels: embryologist
Nederlands: embryoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|