eksterieur [boodskap #139018] |
Sun, 06 March 2022 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksterieur
Afbreking: ek•ste•ri•eur
Byvoeglike naamwoord: eksterieur
Attributief: eksterieure
Betekenis:
• Wat ekstern is; aan die buitekant.
Gebruik:
• Die motor se eksterieure ontwerp is aangepas.
Sinoniem:
• buitenste
• uiterlik
• uitwendig
Antoniem:
• interieur
Vertaling:
Engels: exterior
Nederlands: exterieur
Selfstandige naamwoord: eksterieur
Meervoud: eksterieure
Betekenis:
• Die buitekant van iets.
Gebruik:
• Die gebou se eksterieur het oor die eeue bewaar gebly.
Vertaling:
Engels: exterior
Nederlands: exterieur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|