Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksperimenteel
eksperimenteel [boodskap #139017] Sun, 06 March 2022 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksperimenteel
Afbreking: eks•pe•ri•men•teel


Byvoeglike naamwoord: eksperimenteel
Attributief: eksperimentele

Betekenis:
• Met betrekking tot 'n eksperiment/ proefneming.
• Wat nog ondersoek word en nie 100% bepaal is nie.

Gebruik:
• Die wetenskaplike probeer om sy hipotese eksperimenteel te bewys.
• Pasop om nie eksperimentele medikasie te neem nie.

Sinoniem:
• wetenskaplik
• tentatief
• voorlopig

Vertaling:
Engels: experimental
Nederlands: experimenteel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksperimenteer
Volgende onderwerp: eksterieur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:32:22 UTC 2025