eksperimenteer [boodskap #139016] |
Sun, 06 March 2022 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksperimenteer
Afbreking: eks•pe•ri•men•teer
Werkwoord: eksperimenteer
Verlede tyd: het geëksperimenteer
Betekenis:
• Om 'n eksperiment uit te voer; iets uitprobeer; 'n proef neem.
Gebruik:
• Dis baie gevaarlik om met plofstowwe te eksperimenteer.
Afgelei:
• eksperimenteel
• eksperimenteerder
• eksperimenteerdery
• eksperimenteerwerk
• eksperimenterend
• eksperimentering
Vertaling:
Engels: to experiment
Nederlands: experimenteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|