Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verydel
verydel [boodskap #139014] Sat, 05 March 2022 20:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verydel
Afbreking: ver•y•del
Samestelling: ver- + ydel


Werkwoord: verydel
Verlede tyd: het verydel

Betekenis:
• Om iets te laat misluk; in die wiele ry; in die kiem smoor.

Gebruik:
• Smee maar planne, dit sal verydel word! [Jesaja 8:10]

Sinoniem:
• belemmer
• dwarsboom
• fnuik
• kortwiek
• negeer
• omvergooi
• teenwerk
• verhinder

Afgelei:
• verydelde
• verydeling

Vertaling:
Engels: to cause to fail, foil, quash, wreck
Nederlands: verijdelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksamenvraestel
Volgende onderwerp: eksemplaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:32:08 UTC 2025