Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksamenvraestel
eksamenvraestel [boodskap #139013] Sa, 05 Maart 2022 20:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksamenvraestel
Afbreking: ek•sa•men•vrae•stel
Samestelling: eksamen + vraestel


Selfstandige naamwoord: eksamenvraestel
Meervoud: eksamenvraestelle

Betekenis:
• Stel vrae vir 'n eksamen.

Gebruik:
• Die eksamenvraestel het voor die tyd uitgelek.

Vertaling:
Engels: exam paper
Nederlands: examenformulier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekonometries
Volgende onderwerp: verydel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 01:41:17 MGT 2024