eisteddfod [boodskap #139011] |
Sat, 05 March 2022 18:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eisteddfod
Afbreking: ei•stedd•fod
Selfstandige naamwoord: eisteddfod
Meervoud: eisteddfods, eisteddfodau
Betekenis:
• Kunsfees waartydens sang, poësie, ensovoorts opgevoer en beoordeel word.
Gebruik:
• Ingrid Jonker het in 1953 'n tweede prys vir voordrag in die afdeling Poësie Ope op die Afrikaanse Eisteddfod gewen.
Sinoniem:
• kunsfees
• kunswedstryd
Vertaling:
Engels: eisteddfod
Nederlands: eisteddfod
Nota:
• Van die Walliese woorde "eistedd" (wat sit of sitting beteken) en "fod" (wat "om te wees" beteken).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|