eindpoging [boodskap #139010] |
Sat, 05 March 2022 18:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eindpoging
Afbreking: eind•po•ging
Samestelling: eind(e) + poging
Selfstandige naamwoord: eindpoging
Meervoud: eindpogings
Verkleinwoord: eindpoginkie
Meervoud van verkleining: eindpoginkies
Betekenis:
• Die laaste probeerslag.
Gebruik:
• Dit het 'n stewige eindpoging gekos om 'n drie voor die eindfluitjie gedruk te kry.
Antoniem:
• aanvangspoging
• beginpoging
Vertaling:
Engels: final dash, last attempt, finishing effort
Nederlands: laatste poging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|