Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eggovry
eggovry [boodskap #139008] Sat, 05 March 2022 17:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eggovry
Afbreking: eg•go•vry
Samestelling: eggo + vry


Byvoeglike naamwoord: eggovry
Attributief: eggovrye

Betekenis:
• Sonder eggo's; wat klank absorbeer en nie terugkaats nie.

Gebruik:
• Die kamer is eggovry.

Sinoniem:
• eggoloos

Vertaling:
Engels: anechoic
Nederlands: galmvrij, echovrij, anechoïsch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: egalig
Volgende onderwerp: eierklitser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:19:22 UTC 2025