Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » egalig
egalig [boodskap #139007] Sat, 05 March 2022 16:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
egalig
Afbreking: e•ga•lig


Byvoeglike naamwoord: egalig
Vergrotende trap: egaliger
Oortreffende trap: egaligste
Attributief: egalige
Partitief: egaligs

Betekenis:
• Orals dieselfde; sonder afwisseling.

Gebruik:
• Smeer die botter egalig oor die brood.

Wisselvorm:
• egaal

Sinoniem:
• bestendig
• eenders
• eweredig
• gelykmatig
• homogeen
• konsekwent
• konstant
• onveranderd
• uniform

Antoniem:
• oneweredig
• onegalig

Afgelei:
• egaligheid

Vertaling:
Engels: smooth, uniform
Nederlands: egaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: effektiwiteit
Volgende onderwerp: eggovry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:11:48 UTC 2025