opedag [boodskap #139003] |
Sat, 05 March 2022 12:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opedag
Afbreking: o•pe•dag
Samestelling: oop + -e + dag
Selfstandige naamwoord: opedag
Meervoud: opedae
Verkleinwoord: opedaggie
Meervoud van verkleining: opedaggies
Betekenis:
• Dag waarop 'n instelling (sonder afspraak) oop is vir publieke besoekers.
Gebruik:
• Tydens die opedag kan ouers hulself van die skool se waardes en prosedures vergewis, asook die skool se fasiliteite inspekteer.
Vertaling:
Engels: open day, open house
Nederlands: opendeurdag, publieksdag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|