Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brou
brou [boodskap #139002] Mon, 28 February 2022 08:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
brou
Afbreking: brou


Werkwoord: brou
Verlede tyd: het gebrou

Betekenis:
• Om iets van verskillende bestanddele voor te brei; aanmekaarslaan.
• (figuurlik) Om swak werk te lewer; knoei; droogmaak.

Gebruik:
• Hy brou bier. Sy brou koffie.
• Die tuinier is alweer besig om te brou.

Spreekwoord:
• Bak en brou. [Knoeiwerk doen.]

Afgelei:
• bebrou
• brouer
• brouery
• brouketel
• broukuip
• brousel
• brouspul
• inbrou
• verbrou

Vertaling:
Engels: to brew; concoct, plot
Nederlands: brouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brousel
Volgende onderwerp: opedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:04:34 UTC 2025