eetgewoonte [boodskap #139000] |
Mon, 28 February 2022 07:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eetgewoonte
Afbreking: eet•ge•woon•te
Samestelling: eet + gewoonte
Selfstandige naamwoord: eetgewoonte
Meervoud: eetgewoontes
Betekenis:
• Die manier waarop iemand eet.
Gebruik:
• Die Suid-Afrikaners en die Europeërs se eetgewoontes verskil hemelbreed.
Vertaling:
Engels: eating habit
Nederlands: eetgewoonte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|