eerlikheid [boodskap #138999] |
Mon, 28 February 2022 07:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eerlikheid
Afbreking: eer•lik•heid
Samestelling: eerlik + -heid
Selfstandige naamwoord: eerlikheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die toestand van eerlik wees; om die waarheid te praat.
Gebruik:
• Jou eerlikheid word opreg waardeer.
Sinoniem:
• eerbaarheid
• egtheid
• integriteit
• opregtheid
• regskapenheid
Antoniem:
• oneerlikheid
Afgelei:
• eerlikheidshalwe
Vertaling:
Engels: honesty
Nederlands: eerlijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|