dwelmmiddel [boodskap #138989] |
Sun, 27 February 2022 12:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwelmmiddel
Afbreking: dwelm•mid•del
Samestelling: dwelm + middel
Selfstandige naamwoord: dwelmmiddel
Meervoud: dwelmmiddels
Verkleinwoord: dwelmmiddeltjie
Meervoud van verkleining: dwelmmiddeltjies
Betekenis:
• 'n Stimulerende, verdowende of hallusinerende middel.
Gebruik:
• Metamfetamien is 'n gevaarlike dwelmmiddel.
Hiponiem:
• alkohol
• dagga
• heroïen
• kokaïen
• kristalmet
• metamfetamien
• nikotien
• opium
• steroïde
Vertaling:
Engels: drug
Nederlands: verdovend middel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|