Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duisendjarig
duisendjarig [boodskap #138987] Sun, 27 February 2022 11:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
duisendjarig
Afbreking: dui•send•ja•rig
Samestelling: duisend + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: duisendjarig
Attributief: duisendjarige

Betekenis:
• Oor 'n periode van 'n duisend (1000) jaar.

Gebruik:
• Openbaring 20 voorspel 'n duisendjarige vrederyk.

Vertaling:
Engels: of a thousand years
Nederlands: duizendjarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: droogskoonmaker
Volgende onderwerp: duiweltjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:03:02 UTC 2025