dimensioneel [boodskap #138981] |
Sat, 26 February 2022 18:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dimensioneel
Afbreking: di•men•sio•neel
Byvoeglike naamwoord: dimensioneel
Attributief: dimensionele
Betekenis:
• Wat uit dimensies (vlakke of fasette) bestaan.
Gebruik:
• Video's en beelde is by die studiemateriaal bygevoeg om dit meer dimensioneel te maak.
Hiponiem:
• eendimensioneel
• tweedimensioneel
• driedimensioneel
• vierdimensioneel
Afgelei:
• dimensionaliteit
• inter-dimensioneel
• multi-dimensioneel
Vertaling:
Engels: dimensional
Nederlands: dimensioneel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|