Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurskakel
deurskakel [boodskap #138974] Sat, 26 February 2022 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurskakel
Afbreking: deur•ska•kel
Samestelling: deur + skakel


Werkwoord: skakel deur, deurskakel
Verlede tyd: het deurgeskakel

Betekenis:
• Om skakeling te bewerkstellig; van die een na 'n ander toestel deurlaat.

Gebruik:
• Die telefoniste het die oproep deurgeskakel.

Sinoniem:
• konnekteer
• verbind

Afgelei:
• deurskakelaar
• deurskakeling
• deurskakelrelê
• deurskakeltoets

Vertaling:
Engels: to transfer, put through, reroute
Nederlands: doorschakelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diagonaal
Volgende onderwerp: determinant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:26:15 UTC 2025