Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrum
skrum [boodskap #138971] Sat, 26 February 2022 09:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skrum.
'n Skrum.
Die formasie van 'n skrum: 1. Loskopstut 2. Haker 3. Vaskopstut 4. Linkerslot 5. Regterslot 6. Linkerflank 7. Regterflank 8. Agsteman
Die formasie van 'n skrum: 1. Loskopstut 2. Haker 3. Vaskopstut 4. Linkerslot 5. Regterslot 6. Linkerflank 7. Regterflank 8. Agsteman
skrum
Afbreking: skrum


Selfstandige naamwoord: skrum
Meervoud: skrums
Verkleinwoord: skrumpie
Meervoud van verkleining: skrumpies

Betekenis:
• Die hervatting van spel waar twee spanne met die skouers teen mekaar druk.

Gebruik:
• Die agtsteman druk heel agter in die skrum.

Afgelei:
• dinkskrum
• skrumdrukker
• skrumpet
• skrumskakel
• trapskrum

Vertaling:
Engels: scrum, scrummage
Nederlands: scrum


Werkwoord: skrum
Verlede tyd: het geskrum

Betekenis:
• Sak om met die skouers te druk.

Gebruik:
• Die twee spanne skrum teen mekaar.

Vertaling:
Engels: to scrum
Nederlands: scrummen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dialekwoordeboek
Volgende onderwerp: diakonie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 08:09:50 UTC 2025