Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dialekwoordeboek
dialekwoordeboek [boodskap #138970] Sat, 26 February 2022 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dialekwoordeboek
Afbreking: di•a•lek•woor•de•boek
Samestelling: dialek + woordeboek


Selfstandige naamwoord: dialekwoordeboek
Meervoud: dialekwoordeboeke

Betekenis:
• Woordeboek wat 'n spesifieke dialek/variëteit van 'n taal beskryf.

Gebruik:
• Die WAT nie 'n dialekwoordeboek nie, maar bevat tog talle dialekwoorde.

Vertaling:
Engels: dialect dictionary
Nederlands: dialectwoordenboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saffierbruilof
Volgende onderwerp: skrum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:06:48 UTC 2025