saffierbruilof [boodskap #138969] |
Sat, 26 February 2022 08:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saffierbruilof
Afbreking: saf•fier•brui•lof
Samestelling: saffier + bruilof
Selfstandige naamwoord: saffierbruilof
Meervoud: saffierbruilofte
Betekenis:
• Om 45 jaar getroud te wees.
Gebruik:
• Die paartjie vier vanjaar hulle saffierbruilof.
Vertaling:
Engels: sapphire wedding
Nederlands: saffieren bruiloft
Nota:
• Koper = 12,5 jaar; silwer = 25 jaar; saffier = 45 jaar; goud = 50 jaar; diamant = 60 jaar.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|