Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » silwerbruilof
silwerbruilof [boodskap #138968] Sat, 26 February 2022 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
silwerbruilof
Afbreking: sil•wer•brui•lof
Samestelling: silwer + bruilof


Selfstandige naamwoord: silwerbruilof
Meervoud: silwerbruilofte

Betekenis:
• Om 25 jaar getroud te wees.

Gebruik:
• Die paartjie vier vanjaar hulle silwerbruilof.

Vertaling:
Engels: silver wedding
Nederlands: zilveren bruiloft

Nota:
• Koper = 12,5 jaar; silwer = 25 jaar; saffier = 45 jaar; goud = 50 jaar; diamant = 60 jaar.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diamantbruilof
Volgende onderwerp: saffierbruilof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:58:53 UTC 2025