Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diamantbruilof
diamantbruilof [boodskap #138967] Sat, 26 February 2022 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
diamantbruilof
Afbreking: di•a•mant•brui•lof
Samestelling: diamant + bruilof


Selfstandige naamwoord: diamantbruilof
Meervoud: diamantbruilofte

Betekenis:
• Om 60 jaar getroud te wees.

Gebruik:
• Die paartjie vier vanjaar hulle diamantbruilof.

Vertaling:
Engels: diamond wedding
Nederlands: diamanten bruiloft

Nota:
• Koper = 12,5 jaar; silwer = 25 jaar; saffier = 45 jaar; goud = 50 jaar; diamant = 60 jaar.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diffuus
Volgende onderwerp: silwerbruilof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:08:25 UTC 2025