diffuus [boodskap #138966] |
Sat, 26 February 2022 07:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diffuus
Afbreking: dif•fuus
Byvoeglike naamwoord: diffuus
Vergrotende trap: diffuser
Oortreffende trap: diffuusste
Attributief: diffuse
Betekenis:
• Wat oor 'n groot area versprei is; sonder skerp begrensing.
Gebruik:
• Die swelling van 'n klier kan diffuus of nodulêr (gelokaliseer) wees.
Sinoniem:
• vermeng
• verspreid
• verstrooid
• wydlopig
Vertaling:
Engels: diffuse
Nederlands: diffuus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|