dinkskrum [boodskap #138965] |
Sat, 26 February 2022 07:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dinkskrum
Afbreking: dink•skrum
Samestelling: dink + skrum
Selfstandige naamwoord: dinkskrum
Meervoud: dinkskrums
Betekenis:
• Groepsaktiwiteit waar koppe bymekaar gesit word om potensiële oplossings vir 'n probleem te lys.
Gebruik:
• Tydens die dinkskrum word geen evaluering toegelaat nie, aangesien dit kreatiewe denke belemmer.
Vertaling:
Engels: brainstorming
Nederlands: brainstormen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|