blindelings [boodskap #138961] |
Fri, 25 February 2022 16:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blindelings
Afbreking: blin•de•lings
Byvoeglike naamwoord: blindelings
Attributief: blindelingse
Betekenis:
• Sonder om mooi te kan sien; met die oë toe; geblinddoek.
• (figuurlik) Onvoorwaardelik, sonder om mooi oor 'n saak na te dink.
Gebruik:
• Hy moes jy weg blindelings in die donker gang vind.
• Geen leier behoort blindelings gevolg te word nie.
Sinoniem:
• blindweg
• impulsief
• klakkeloos
• kritiekloos
• onnadenkend
• slaafs
Vertaling:
Engels: with eyes closed, blindly; implicitly
Nederlands: blindelings
Nota:
• Meestal 'n bywoord eerder as 'n byvoeglike naamwoord.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|