distribusiepunt [boodskap #138955] |
Wed, 23 February 2022 17:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
distribusiepunt
Afbreking: dis•tri•bu•sie•punt
Samestelling: distribusie + punt
Selfstandige naamwoord: distribusiepunt
Meervoud: distribusiepunte
Verkleinwoord: distribusiepuntjie
Meervoud van verkleining: distribusiepuntjies
Betekenis:
• Plek vanwaar distribusie (verdeling en verspreiding van goedere) plaasvind.
Gebruik:
• Voedsel sal vanaf die distribusiepunt na die geteisterde gebiede gestuur word.
Sinoniem:
• distribusiesentrum
• verdeelpunt
Vertaling:
Engels: distribution point
Nederlands: distributiepunt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|