dobbelaar [boodskap #138954] |
Wed, 23 February 2022 16:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dobbelaar
Afbreking: dob•be•laar
Samestelling: dobbel + -aar
Selfstandige naamwoord: dobbelaar
Meervoud: dobbelaars
Verkleinwoord: dobbelaartjie
Meervoud van verkleining: dobbelaartjies
Betekenis:
• Iemand wat dobbel.
Gebruik:
• Die kompulsiewe dobbelaar lê gedurig op die casino se dobbelmasjiene.
Sinoniem:
• geluksoeker
• wedder
Vertaling:
Engels: gambler
Nederlands: dobbelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|