boksgeveg [boodskap #138953] |
Tue, 22 February 2022 20:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boksgeveg
Afbreking: boks•ge•veg
Samestelling: boks + geveg
Selfstandige naamwoord: boksgeveg
Meervoud: boksgevegte
Verkleinwoord: boksgeveggie
Meervoud van verkleining: boksgeveggies
Betekenis:
• 'n Vegsport waar teenstanders punte aanteken deur mekaar met die vuiste te slaan.
Gebruik:
• Wie het die boksgeveg gewen?
Sinoniem:
• bokswedstryd
• vuisgeveg
Vertaling:
Engels: boxing match
Nederlands: boksmatch, bokswedstrijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|