Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seestorm
seestorm [boodskap #138951] Tue, 22 February 2022 12:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seestorm
Afbreking: see•storm
Samestelling: see + storm


Selfstandige naamwoord: seestorm
Meervoud: seestorms
Verkleinwoord: seestormpie
Meervoud van verkleining: seestormpies

Betekenis:
• 'n Storm ter see (wat met sterk winde, hewige neerslag en gevaarlike golwe saamgaan).

Gebruik:
• Die skip het in 'n seestorm vergaan.

Vertaling:
Engels: storm at sea
Nederlands: zeestorm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: propageer
Volgende onderwerp: debatteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:10:32 UTC 2025