Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » propageer
propageer [boodskap #138950] Tue, 22 February 2022 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
propageer
Afbreking: pro•pa•geer


Werkwoord: propageer
Verlede tyd: het gepropageer

Betekenis:
• Om iets te versprei of verder te laat uitkring.
• (media) Om inligting uit te dra; propaganda te maak.

Gebruik:
• Klankgolwe kan deur 'n vastestof, vloeistof of gas propageer.
• Volksblad het deurlopend 'n rol gespeel deur die saak by hulle lesers te propageer.

Sinoniem:
• dissemineer
• distribueer
• evangeliseer
• indoktrineer
• uitkring
• verkondig
• versprei

Afgelei:
• propagasie

Vertaling:
Engels: to propagate, diffuse
Nederlands: propageren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wyf
Volgende onderwerp: seestorm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:04:52 UTC 2025