wyf [boodskap #138949] |
Mon, 21 February 2022 19:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wyf
Afbreking: wyf
Selfstandige naamwoord: wyf
Meervoud: wywe
Verkleinwoord: wyfie
Meervoud van verkleining: wyfies
Betekenis:
• 'n Vrou, dikwels minagtend of neerhalend, 'n feeks of heks.
Gebruik:
• Die ou wyf het my nageslag tot in die vierde geslag vervloek.
Sinoniem:
• feeks
• heks
• vrou
• vroumens
Afgelei:
• bywyf
• ouwyf
• verwyf
• viswyf
• wyfagtig
Vertaling:
Engels: woman, wife, bitch, vixen, shrew
Nederlands: wijf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|