onervare [boodskap #138948] |
Mon, 21 February 2022 19:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onervare
Afbreking: on•er•va•re
Samestelling: on- + ervare
Byvoeglike naamwoord: onervare
Vergrotende trap: meer onervare
Oortreffende trap: mees onervare
Attributief: onervare
Betekenis:
• Wat nie ervare is nie; onbekwaam a.g.v. 'n gebrek aan ondervinding.
Gebruik:
• 'n Verstandige mens sien onheil kom en vermy dit; onervare mense loop oop oë daarin en boet daarvoor. [Spreuke 22:3]
Sinoniem:
• groen
• jong
• jonk
• naïef
• onbedrewe
• onbeholpe
• onbevoeg
• ongeskool
• onkundig
• onwetend
• rou
Antoniem:
• ervare
Afgelei:
• onervarenheid
• onervarene
Vertaling:
Engels: inexperienced, green
Nederlands: onervaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|