immers [boodskap #138947] |
Mon, 21 February 2022 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
immers
Afbreking: im•mers
Bywoord: immers
Betekenis:
• Dui iets as 'n feit of 'n rede aan.
Gebruik:
• Adam is immers eerste gemaak, Eva daarna. [1 Timoteus 2:13]
Sinoniem:
• altans
• inderdaad
• mos
• tog
• trouens
• waarlik
Vertaling:
Engels: indeed, after all
Nederlands: immers
Nota:
• Bywoord van modaliteit.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|