Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » a.g.v.
a.g.v. [boodskap #138945] Sat, 19 February 2022 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
a.g.v.
Afbreking: a.g.v.


Afkorting: a.g.v.

Betekenis:
• As gevolg van.

Gebruik:
• Maar die aarde sal 'n wildernis word vanweë sy inwoners, a.g.v. hulle handelinge. [Miga 7:13]

Sinoniem:
• te wyte aan
• te danke aan

Vertaling:
Engels: as a result of, because of, due to
Nederlands: als gevolg van

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doligosefaal
Volgende onderwerp: geleerde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:01:05 UTC 2025