doligosefaal [boodskap #138944] |
Sat, 19 February 2022 16:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doligosefaal
Afbreking: do•li•go•se•faal
Byvoeglike naamwoord: doligosefaal
Attributief: doligosefale
Betekenis:
• Met 'n lang skedel (van voor tot agter, relatief tot die wydte van links tot regs).
Gebruik:
• Die buiteaardse wesens se koppe is doligosefaal.
Wisselvorm:
• doligokefaal
Sinoniem:
• langskedelig
Vertaling:
Engels: dolichocephalic
Nederlands: doligocefaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|