derduisend [boodskap #138939] |
Thu, 17 February 2022 11:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
derduisend
Afbreking: der•dui•send
Samestelling: der- + duisend
Hooftelwoord: derduisend
Betekenis:
• Baie duisend (dikwels as vorm van oordrywing).
Gebruik:
• Ek het die vraag nou al 'n derduisend keer beantwoord.
Afgelei:
• derduisende
Vertaling:
Engels: many thousand
Nederlands: vele duizenden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|