Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » demonstreer
demonstreer [boodskap #138937] Thu, 17 February 2022 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
demonstreer
Afbreking: de•mon•streer


Werkwoord: demonstreer
Verlede tyd: het gedemonstreer

Betekenis:
• Om te wys hoe iets werk of gedoen word.
• Om in opstand te kom en te protesteer.

Gebruik:
• Die verkoopsman demonstreer hoe die stofsuier werk.
• Die betogers demonstreer voor die parlement.

Sinoniem:
• aandui
• aantoon
• beduie
• illustreer
• toon
• verduidelik
• wys
• betoog
• marsjeer
• protesteer

Afgelei:
• demonstrasie
• demonstreerbaar
• demonstrering

Vertaling:
Engels: to demonstrate
Nederlands: demonstreren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: definieerbaar
Volgende onderwerp: derduisende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:28:45 UTC 2025