debatsvereniging [boodskap #138933] |
Wed, 16 February 2022 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
debatsvereniging
Afbreking: de•bats•ver•e•ni•ging
Samestelling: debat + -s- + vereniging
Selfstandige naamwoord: debatsvereniging
Meervoud: debatsvereniginge, debatsverenigings
Betekenis:
• Organisasie wat debatvoering bevorder en organiseer.
Gebruik:
• As jy 'n goeie redenaar is kan jy gerus by die skool se debatsvereniging aansluit.
Wisselvorm:
• debatvereniging
Afgelei:
• jongelingsdebatsvereniging
Vertaling:
Engels: debating‐society, debate association
Nederlands: debatvereniging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|